Greyling Bruilof!

24 – 26 september ’21

Greyling Bruilof!

24 – 26 september ’21

Kom vier saam met ons fees!

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)

BP en Monique se harts wens is dat elkeen van julle hierdie groot oomblik van “Belofte Van Trou Aan Mekaar” saam met hul sal kom beleef, deel en vier.

Bruid & Bruidegom

bp & Monique

God het die mens geskape dat hy net een keer in sy lewe ‘n ware sielsgenoot, vriend, steunpilaar en vertroueling vind.

Dit is God wat ons albei geskape het en so is dit dan God wat ons uit liefde bymekaar gebring het.

UIT LIEFDE GROEI DIE LEWE en DAAR WAAR LIEFDE WOON,
GEBIED DIE HERE SY SEËN.

Waar

Wakkerstroom, Langfontein Boerdery
GOOGLE MAP

Bring saam

datum

24 – 26 September 2021

Belofte van Trou

Saterdag om 3uur
Groot Veevoerstoor – Plaas

Waar

Wakkerstroom, Langfontein Boerdery
GOOGLE MAP

Bring saam

datum

24 – 26 September 2021

Belofte van trou

Saterdag om 3uur
Groot Veevoerstoor – Plaas

RSVP

U teenwoordigheid

Die lewe groei uit liefde!